Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Van Bruggen, Jochem
Van Bruggen, Jochem [boodskap #124334] Vr, 18 Januarie 2019 17:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Jochem van Bruggen was 'n Afrikaanse romanskrywer. Op 29 September 1881 in Groede, Holland, gebore. In 1892 het sy gesin na Suid-Afrika gekom en hulle in Johannesburg kom vestig. Nadat hy sy opleiding aan die Pretoriase Gimnasiumskool ontvang het, het hy in die Tweede Vryheidsoorlog geveg en daarna ’n tyd lank onderwys gegee. Hy het begin skryf en poësie, dramas en romans het die lig gesien. Sy beroemdste werk is Ampie, ’n skets van ’n armblanke. Hy het ook groot sukses behaal met ander boeke. Op 22 Februarie 1957 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Van Blokland, Jonkheer Gerard Theodoor Beelaerts
Volgende onderwerp: Van de Graaff, Cornelis Jacob
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:03:19 MGT 2024