Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vanadium
Vanadium [boodskap #124332] Vr, 18 Januarie 2019 15:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Vanadium is 'n metaal wat in die staalbedryf gebruik word. Baie titaanhoudende ysterertsneerslae in Transvaal en Natal bevat vanadiumpentoksied. ’n Fabriek is by Witbank opgerig om erts te behandel wat naby Middelburg ontgin word vir die produksie van gesmelte pentoksied vir uitvoer. Vanadium word ook in Namibië (Suidwes-Afrika) by Aukas en Abenab ontgin.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Valspan
Volgende onderwerp: Van Blokland, Jonkheer Gerard Theodoor Beelaerts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:24:30 MGT 2024