Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Valsbaai
Valsbaai [boodskap #124330] Vr, 18 Januarie 2019 14:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Valsbaai kan na een van die volgende verwys:

1. Groot inham aan die suidelike kant van die Kaapse Skiereiland, tussen Kaappunt in die weste en Kaap Hangklip in die ooste, wat nagenoeg 20 myl van mekaar geleë is. Die naam is afgelei van die feit dat seemanne dit dikwels met Tafelbaai verwar het. Sy water wat van die Indiese Oseaan af kom, is ’n hele aantal grade warmer as dié van Tafelbaai wat aan die Atlantiese kant geleë is.

2. Inham naby St. Lucia-baai aan die Zoeloelandse kus.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Vallei van Verlatenheid
Volgende onderwerp: Valspan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:20:38 MGT 2024