Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Valk (Falconidae)
Valk [boodskap #124327] Vr, 18 Januarie 2019 14:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Valk.
'n Valk.
Die Valk is 'n voëls wat aan die familie van valkagtiges (Falconidae) behoort. Die word tradisioneel as een van die families in die orde van roofvoëls beskou. Sedert 2008 is dit egter die enige familie in 'n eie orde, die Falconiformes. Dit volg nadat DNA-analise bepaal het dat valke nader aan die papegaaiagtiges en die sangvoëls as die res van die roofvoëls is. Sien Arende en Voëls.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Valanculos
Volgende onderwerp: Vallei-van-’n-Duisend-Heuwels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:46:21 MGT 2024