Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vaalbos (Tarchonathus camphoratus)
Vaalbos [boodskap #124320] Vr, 18 Januarie 2019 14:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Vaalbos (Tarchonathus camphoratus Linn.) is 'n groot struik met balsamgeur. Die jong blare is grys en fluweelagtig aan die bokant. Word in Kaapland en Griekwaland-Wes aangetref.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Uys, Pieter Lafras
Volgende onderwerp: Vaaldam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:40:56 MGT 2024