Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Uvongo
Uvongo [boodskap #124317] Vr, 18 Januarie 2019 14:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Uvongo is 'n kusoord aan die suidkus van Natal; in 1920 gestig en bekend vir die skilderagtige waterval naby die mond van die Uvongorivier. Die naam beteken "Gerommel". Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,100 (2,800 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Utrecht
Volgende onderwerp: Uys, Pieter Lafras
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:36:15 MGT 2024