Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Upington, Beauclerk
Upington, Beauclerk [boodskap #124309] Vr, 18 Januarie 2019 07:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Beauclerk Upington was 'n Suid-Afrikaanse advokaat, seun van sir Thomas Upington; in 1872 in Dublin gebore en ontvang opleiding aan die South African College en aan Trinity College, Dublin. Hy vestig hom in die Kaap en word gou een van die briljantste kriminele advokate in Suid-Afrika. Baie verhale is vertel van sy prestasies in die hof. In 1938 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Upington
Volgende onderwerp: Upington, Sir Thomas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:39:38 MGT 2024