Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Universiteitskollege van Wes-Kaapland
Universiteitskollege van Wes-Kaapland [boodskap #124307] Vr, 18 Januarie 2019 07:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), vroeër die Universiteitskollege van Wes-Kaapland, is oorspronklik as 'n kollege vir Kleurlingstudente opgerig. In 1959 by Bellville, naby Kaapstad gestig. Teen die 1960's was daar omtrent 500 studente. Sien ook Universiteite.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Universiteitskollege vir Indiërs
Volgende onderwerp: Upington
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:24:19 MGT 2024