Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Universiteitskollege vir Indiërs
Universiteitskollege vir Indiërs [boodskap #124306] Vr, 18 Januarie 2019 07:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Universiteitskollege vir Indiërs is in 1961 met 100 studente op ’n tydelike perseel op Salisbury-eiland, Durban, gestig. Binne vier jaar het die studentetal tot amper 1,000 gestyg. Afgesien van die gewone wetenskap- en kuns- kursusse het die Kollege die enigste kursusse in Hindi, Arabies en Oosterse studies in Suid-Afrika. Groot nuwe geboue is by Isipingo opgerig.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Universiteit
Volgende onderwerp: Universiteitskollege van Wes-Kaapland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:12:53 MGT 2024