Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » United Federal Party
United Federal Party [boodskap #124304] Vr, 18 Januarie 2019 06:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die United Federal Party is op 10 Mei 1953 in Johannesburg gestig en het uit die Torch Commando ontwikkel, hoofsaaklik om ’n verbond met naburige gebiede aan te moedig. Onder sy stigters was senator G. Heaton Nicholls.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Union-Redery
Volgende onderwerp: Universiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:13:17 MGT 2024