Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Unionistiese Party
Unionistiese Party [boodskap #124302] Vr, 18 Januarie 2019 06:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Unionistiese Party is met Uniewording gestig en het sterk Britsgesinde elemente verteenwoordig. Sy leiers het die volgende persone ingesluit: sir Thomas Smartt, sir J.P. Fitzpatrick, sir George Farrar, sir Lionel Phillips, en ander. In 1920 het dit saamgesmelt met die Suid-Afrikaanse Party.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Uniondale
Volgende onderwerp: Union-Redery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:42:21 MGT 2024