Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Union Bank
Union Bank [boodskap #124298] Vr, 18 Januarie 2019 06:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Union Bank was 'n vroeë Kaapse finansiële instelling met onbeperkte laste. In 1847 gestig. Was voorspoedig, maar as gevolg van wanbestuur is betalings in 1890 opgeskort en die meeste aandeelhouers is geruïneer. Al sy skulde, wat amper £900,000 beloop het, is egter gedelg.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Unie-Staalkorporasie van Suid-Afrika Bpk.
Volgende onderwerp: Union-Castle-Redery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:44:17 MGT 2024