Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Unie van Suid-Afrika
Unie van Suid-Afrika [boodskap #124296] Do, 17 Januarie 2019 20:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Unie van Suid-Afrika was 'n voormalige lidstaat van die Britse Statebond. Op 31 Mei 1910 is dit ingevolge die Suid-Afrika-Wet gestig nadat die wet in 1909 in die Parlement goedgekeur is. Op 31 Mei 1961 het dit na ’n referendum die Republiek van Suid-Afrika geword.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Uniegebou
Volgende onderwerp: Unie-Staalkorporasie van Suid-Afrika Bpk.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:34:07 MGT 2024