Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Umzimvuburivier
Umzimvuburivier [boodskap #124292] Do, 17 Januarie 2019 20:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Umzimvuburivier (ook bekend as St. John’srivier) ontspring in die Drakensberg, vloei die Indiese Oseaan by Port St. John’s binne en breek deur twee groot rotsmassas, bekend as die ‘Gates of St. John’. Die naam Umzimvubu beteken seekoei. Belangrikste takrivier is die Tsitzarivier, bekend vir sy waterval van 375 voet, onder die hoogstes in Suid-Afrika. Klein kusvaarders vaar gereeld tot in die mond van die Umzimvubu.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Umzimkulurivier
Volgende onderwerp: Umzinto
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:41:04 MGT 2024