Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Umzimkulurivier
Umzimkulurivier [boodskap #124291] Do, 17 Januarie 2019 20:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Umzimkulurivier is die tweede grootste rivier in Natal; ontspring in die Drakensberg en vloei die see by Port Shepstone binne. Een tyd is pogings aangewend om dit vir skeepvaart oop te stel. Totale lengte is 120 myl. Takriviere is die Ipolela-, Ingwangwani- en die Umzimkulwana. Die Zoeloewoord beteken ‘Groot Rivier’.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Umzimkulu
Volgende onderwerp: Umzimvuburivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:16:11 MGT 2024