Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Umvuma
Umvuma [boodskap #124289] Do, 17 Januarie 2019 20:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Umvuma is 'n dorpsgebied in Zimbabwe (Rhodesië), 54 myl van Gwelo af op die spoorlyn na Fort Victoria. Dit is 4,540 voet bo seespieël geleë. In 1902 as ’n mynbousentrum gestig. Umvuma het van 1912 tot 1924 as gevolg van die nabygeleë Falcon-kopermyn gefloreer. Sedert die sluiting van die myn, het boerdery die plek se belangrikste bedryf geword. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 110 Blankes, 300 Naturelle en 60 van ander rasse.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Umvotirivier
Volgende onderwerp: Umzimkulu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:42:27 MGT 2024