Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Umvotirivier
Umvotirivier [boodskap #124288] Do, 17 Januarie 2019 20:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Umvotirivier is 'n rivier in KwaZulu-Natal. Ontspring in die Karkloof berg naby Mt. Gilboa en vloei die Indiese Oseaan naby Stanger, aan die Natalse Noordkus, binne. Sy belangrikste takrivier is die Ihlimbitwa.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Umvoti Mounted Rifles
Volgende onderwerp: Umvuma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:51:19 MGT 2024