Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Umtiza (Umtiza listeri)
Umtiza [boodskap #124286] Do, 17 Januarie 2019 20:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Umtiza (Umtiza listeri Sim) is 'n immergroen boom met baie takke wat tot 25 voet hoog word. Hout is baie hard en swaar en is besonder geskik vir balke.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Umtentweni
Volgende onderwerp: Umvoti Mounted Rifles
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:43:55 MGT 2024