Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Umtasa (Mutasa)
Umtasa [boodskap #124283] Do, 17 Januarie 2019 20:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Umtasa (ook bekend as Mutasa) was die opperhoof van die Manicas. In 1890, toe Zimbabwe (Rhodesië) beset is, is druk deur sowel die Portugese as die Britte op hom uitgeoefen om konsessies vir sy gebied toe te staan. Dié gebied is in ’n strategiese posisie aan die noordgrens van Mosambiek. Umtasa het sekere regte aan die Portugese toegestaan, wat aanleiding gegee het tot die Massekessi-insident.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Umtamvumarivier
Volgende onderwerp: Umtata
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:23:20 MGT 2024