Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Umkonto we Sizwe
Umkonto we Sizwe [boodskap #124280] Do, 17 Januarie 2019 20:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Umkonto we Sizwe was die bewapende militêre vleuel van die African National Congress en die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party. In 1960 gestig met Nelson Mandela as een van die stigterslede. Beteken letterlik, "Spies van die Volk". Die organisasie was op 'n stadium onwettig weens hul geweldadighede en pogings tot terrorisme, insluitende sabotasie van openbare dienste, ens. Swaar vonnisse is destyds opgelê op lede wat deur die polisie gevang is. In 1990 staak MK sy aktiwiteite en word in 1994 in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag opgeneem.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Umkomaasrivier
Volgende onderwerp: Umtali
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:06:07 MGT 2024