Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Uitspanning
Uitspanning [boodskap #124268] Do, 17 Januarie 2019 19:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Uitspanning is 'n gebied wat volgens wet op elke Suid-Afrikaanse plaas afgemerk is vir verbygaande reisigers. Enigiemand word toegelaat om kosteloos van die uitspanning gebruik te maak op voorwaarde dat hy nie die plaas self beskadig nie. Hy het ook die gebruik van ’n redelike hoeveelheid weiding en water.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Uitskotwiel
Volgende onderwerp: Uitvalgrond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:16:51 MGT 2024