Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Uitenhage
Uitenhage [boodskap #124264] Do, 17 Januarie 2019 19:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Uitenhage is 'n dorp in Oos-Kaapland, 21 myl van Port Elizabeth af. In 1804 gestig en vernoem na J.A. Uitenhage de Mist, die Kommissaris-generaal wat deur die regering van die Bataafse Republiek na die Kaap gestuur is. Dit is aan die Zwartkopsrivier geleë en is ’n belangrike nywerheidsentrum, met spoorwegwerkswinkels, wolwasserye, tekstielfabrieke, motorfabrieke, buitebandfabrieke, ens. Dit is ook ’n belangrike boerderysentrum. Gedurende die vroeë dae is die hele Oosgrens van Uitenhage af geadministreer onder sy beroemde landdros, J.G. Cuyler. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 58,840 (20,000 Blankes, 11,000 Kleurlinge en 27,0 Bantoes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Uintjie
Volgende onderwerp: Uitlander
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:24:56 MGT 2024