Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Uintjie (Moraea edulis)
Uintjie [boodskap #124263] Do, 17 Januarie 2019 19:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Uintjie (Moraea edulis) is ’n wilde eetbare bol waarvan ’n smaaklike dis volgens ’n ou Kaapse resep gemaak kan word. Ander spesies, bekend as wateruintjies, is ’n waterlelie en die wortels lyk na aspersies wanneer dit gebraai word. Sien Iris.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Uil
Volgende onderwerp: Uitenhage
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:05:14 MGT 2024