Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Uglies
Uglies [boodskap #124261] Do, 17 Januarie 2019 19:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Uglies is ’n draadkonstruksie wat die vroue en dogters van die 1820-Setlaars aan hulle kappies vasgemaak het sodat hulle meer skaduwee kon hê terwyl hulle werk.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ugie
Volgende onderwerp: Uil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:50:51 MGT 2024