Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tylden
Tylden [boodskap #124255] Do, 17 Januarie 2019 18:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Tylden is 'n dorp in Oos-Kaapland, vernoem na kaptein G. Tylden van die Royal Engineers, wat in 1851 in bevel was van ’n veldtog teen die Tamboekiestam. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 150 (40 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tygerpoortdam
Volgende onderwerp: Tyumierivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:22:25 MGT 2024