Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tygerpoortdam (Tierpoortdam)
Tygerpoortdam [boodskap #124254] Do, 17 Januarie 2019 18:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Tierpoortdam of Tygerpoortdam is 'n groot besproeiingskema aan die Kafferrivier, 22 myl besuide Bloemfontein. In 1922 begin as gronddam met gewapende betonwal. Dit is 395 voet lank en 65 voet hoog (95 voet bokant die fondament). Wanneer die dam vol is, beslaan die wateroppervlakte 4 vk. myl. Besproeibare gebied ongeveer 2,700 acres.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tweespruit
Volgende onderwerp: Tylden
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:47:03 MGT 2024