Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Turfloop
Turfloop [boodskap #124244] Do, 17 Januarie 2019 17:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Turfloop was 'n Universiteitskollege, oorspronklik vir Bantoestudente, 12 myl van Pietersburg af in Noord-Transvaal. In 1959 gestig. Sekere tradisionele kenmerke van Bantoe-argitektuur is in die ontwerp van die geboue vasgelê. Dit is deesdae deel van die Universiteit van Limpopo. Sien ook Universiteite.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tuna
Volgende onderwerp: Turksvy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:06:38 MGT 2024