Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tulp (Iridaseë)
Tulp [boodskap #124242] Do, 17 Januarie 2019 15:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Tulpe
Tulpe
Tulp (Iridaseë) is die alledaagse naam wat gebruik word vir verskeie wilde bolplante van die Homeria-groep met geel of salmkleurige blomme en swaardvormige blare. Hulle is dodelik giftig vir beeste en skape. Sien Iris.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tuli
Volgende onderwerp: Tuna
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:17:42 MGT 2024