Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Tuinroete is vanweë die plantegroei, vrugbare plase en pragtige natuurskoon die naam aan die trein- en padroete tussen Kaapstad en Port Elizabeth, meer spesifiek aan die streek tussen Swellendam en Oudtshoorn, gegee.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.