Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tsetsevlieg (Glossina morsitans)
Tsetsevlieg [boodskap #124228] Do, 17 Januarie 2019 06:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Tsetsevlieg (Glossina morsitans) is 'n insek, draer van die parasiet bekend as Trypanosoma brucei, wat slaapsiekte veroorsaak. Dit was die oorsaak van die ontvolking van groot dele van Sentraal-Afrika. Onder beeste is die tsetsevlieg verantwoordelik vir Nagana. Dit word nou beswaarlik in Suidelike Afrika aangetref, behalwe in Malawi en sekere dele van Zambië.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tsamma
Volgende onderwerp: Tsitza-Waterval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:03:17 MGT 2024