Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Trust Bank van Afrika
Trust Bank van Afrika [boodskap #124223] Do, 17 Januarie 2019 06:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Trust Bank van Afrika Beperk is/was 'n handelsbank wat op 23 Junie 1954 deur Johannes Stephanus (Jan) Marais, met die medewerking van die Federale Volksbeleggingsgroep maatskappye, gestig is. Sy hoofkantoor is/was in Kaapstad. Oorspronklik het dit in klein lenings gespesialiseer, maar in 1963 het dit ’n volwaardige handelsbank geword.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Troupand
Volgende onderwerp: Trustfeed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:02:18 MGT 2024