Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tropsluiter
Tropsluiter [boodskap #124220] Do, 17 Januarie 2019 06:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Tropsluiters is persone wat in die vroeë dae van die Kaapse nedersetting gehuur is om aan die einde van ’n begranfnisstoet te loop om dit te verleng. ’n Eienaardige bygeloof was dat die laaste persoon in die begrafnisstoet glo die volgende een sou wees om dood te gaan. Om hierdie moontlikheid tot ’n minimum te beperk, was dit gebruiklik vir die tropsluiters om dikwels van plek te verander.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Trompsburg
Volgende onderwerp: Trotter, Mev. Alys Fane
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:44:51 MGT 2024