Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Trompsburg
Trompsburg [boodskap #124219] Do, 17 Januarie 2019 06:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Trompsburg is 'n dorp in die Oranje-Vrystaat. Die eerste nedersetting is Jagersfonteinweg, en later Hamilton, na goewerneur sir Hamilton Goold-Adams, vernoem. In 1898 is ’n dorp daar gestig en na Bastian Tromp, eienaar van die oorspronklike plaas, vernoem. Hoofsaaklik 'n wolsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,303 (682 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Trogon
Volgende onderwerp: Tropsluiter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:17:22 MGT 2024