Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Trippel
Trippel [boodskap #124216] Do, 17 Januarie 2019 06:21
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Trippel is iets tussen 'n vinnige stappie en ’n galop, en die perd beweeg alternatief albei bene aan elke kant tegelyk. ’n Gang wat vreemd is vir Suid-Afrikaanse perde, maar wat hulle waarde opstoot.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Trimen, Roland
Volgende onderwerp: Tristan Da Cunha
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:38:21 MGT 2024