Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Trimen, Roland
Trimen, Roland [boodskap #124215] Do, 17 Januarie 2019 06:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Roland Trimen (1840 – 1916) was 'n Suid-Afrikaanse natuurkundige. Hy is in Engeland gebore en kom in die jare 1860 na die Kaap. Hier wy hy ’n jaar aan die studie en versameling van skoenlappers. Sy ontdekkings is deur die Britse Museum gepubliseer. Hy is aangestel as Kurator van die Suid-Afrikaanse Museum in Kaapstad en het baie oor insekte geskryf.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Trichardt, Louis
Volgende onderwerp: Trippel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:30:39 MGT 2024