Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Trew, Anthony Francis
Trew, Anthony Francis [boodskap #124210] Wo, 16 Januarie 2019 06:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Anthony Francis Trew was 'n Suid-Afrikaanse skrywer. Op 5 Junie 1906 in Pretoria gebore en ontvang opleiding aan die Diocesan College, Kaapstad. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog veg hy in sowel die Suid-Afrikaanse as die Britse vloot. Hy het gehelp met die bewaking van Russiese konvooie. Hy word sekretaris-generaal van die Automobiel Assosiasie van Suid-Afrika. In 1961 skryf hy Two Hours to Darkness, ’n roman wat wêreldwye sukses behaal het. In 1966 tree hy af.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tretchikoff, Vladimir
Volgende onderwerp: Triangle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:20:12 MGT 2024