Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Trekduiker (Phalacrocorax capensis)
Trekduiker [boodskap #124207] Wo, 16 Januarie 2019 06:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Trekduiker of Trekkormorant (Phalacrocorax capensis) is 'n seevoël wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika en Namibië voorkom. Die Engelse naam is Cape Cormorant. Sien Duiker en Voëls.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tredgold, Sir Clarkson Henry
Volgende onderwerp: Trek-Lugdiens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:32:11 MGT 2024