Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Transvaal Scottish
Transvaal Scottish [boodskap #124204] Wo, 16 Januarie 2019 06:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Transvaal Scottish was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid wat op 12 Desember 1902 gestig is. In 1914 het dit twee bataljons na Duits-Suidwes-Afrika (nou Namibië) gestuur en in 1916 het manskappe van die 1ste Bataljon die B-Kompanjie van die 4de Suid-Afrikaanse Infanterie gevorm en diegene van die 2de Bataljon het die C-Kompanjie gevorm. Veg in 1941 by Sidi Rezegh. Slagspreuk: "Alba Nam Buadh." (Uit die Gaelies).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Transvaal Leader
Volgende onderwerp: Transvaler, Die
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:36:31 MGT 2024