Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Toweel, William
Toweel, William [boodskap #124196] Di, 15 Januarie 2019 19:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
William Toweel was 'n Suid-Afrikaanse bokser. In 1934 in Benoni, Transvaal gebore. Hy het 84 uit 90 amateurgevegte gewen. Op 3 Desember 1955 het sy geveg om die wêreldkapok-gewigtitel teen Robert Cohen gelykop geëindig. Hy word ’n liggewig en het die Britse Rykstitel vier keer teen Johnie van Rensburg suksesvol verdedig.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Toweel, Victor
Volgende onderwerp: Transalloys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:04:53 MGT 2024