Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Toweel, Victor
Toweel, Victor [boodskap #124195] Di, 15 Januarie 2019 19:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Victor Toweel was 'n Suid-Afrikaanse bokskampioen. In 1928 in Benoni, Transvaal, gebore en ontvang opleiding aan die Christian Brother’s College, Boksburg. Hy begin op 9-jarige leeftyd boks en wen 298 van sy eerste 300 amateurgevegte. As ’n kapokgewig was hy die eerste Suid-Afrikaner wat ’n wêreldtitel verower het in sy geveg teen Manuel Ortiz op 31 Maart 1950. Hy het op 21 Maart 1953 teen Jimmy Carruthers verloor.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Touwsrivier
Volgende onderwerp: Toweel, William
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:02:56 MGT 2024