Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Touwsrivier
Touwsrivier [boodskap #124194] Di, 15 Januarie 2019 19:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Touwsrivier is 'n spoorwegdorp wat departementeel aan die Suid-Afrikaanse Spoorweë behoort; op die rand van die Karoo benoorde die Heksrivierberge. In 1959 word dit ’n munisipaliteit. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 5,458 (2,437 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Totius
Volgende onderwerp: Toweel, Victor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:33:01 MGT 2024