Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tortelduif, Kaapse (Gewone tortelduif)
Tortelduif, Kaapse [boodskap #124192] Di., 15 Januarie 2019 19:08
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4590
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Tortelduif in Kaapstad.
'n Tortelduif in Kaapstad.
Die Gewone Tortelduif of Kaapse Tortelduif (Streptopelia capicola) is 'n voël in die familie van duiwe (Columbidae). Dit is grysbruin met 'n swart halfkragie. Sien Duif.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Torquay
Volgende onderwerp: Totius
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 18:43:15 UTC 2025