Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Torch-Kommando
Torch-Kommando [boodskap #124190] Di, 15 Januarie 2019 19:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Torch-Kommando was 'n politieke organisasie wat hoofsaaklik met die steun van oudgediendes in April 1951 gestig is. Een van die leiers was A.G. (‘Sailor’) Malan, die beroemde Suid-Afrikaanse vegvlieër in die Britse Lugmag. Die naam is afgelei van die fakkels wat deur die deelnemers aan vroeëre optogte gedra is. Die Torch-kommando se oogmerke was hoofsaaklik dié van die Verenigde Party. Sy bedrywighede is omstreeks 1953 beëindig.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Topnaars
Volgende onderwerp: Torquay
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:38:56 MGT 2024