Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Toorbos
Toorbos [boodskap #124188] Di, 15 Januarie 2019 19:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Toorbos is ’n uitdrukking wat deur die vroeë setlaars gebruik is vir bosse waar die naturelle hulle toorkunste beoefen het. Dit is ook die naam van 'n roman deur Dalene Matthee.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tongvis
Volgende onderwerp: Topnaars
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:41:58 MGT 2024