Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tongaat
Tongaat [boodskap #124186] Di, 15 Januarie 2019 18:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Tongaat is 'n dorp aan noordkus van Natal; suikermeulsentrum. Die naam beteken "kronkel", na die aard van die rivier wat daar verbyvloei. In 1849 as Victoria gestig deur die Byrne-setlaars. Kort na die Tweede Vryheidsoorlog is die naam verander na Tongaat. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 8,839 (540 Blankes, 6,001 Indiërs en 2,289 Bantoes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tomlinson-Verslag
Volgende onderwerp: Tongvis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:20:16 MGT 2024