Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tokkelos (Tokkelossie)
Tokkelos [boodskap #124183] Di, 15 Januarie 2019 18:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Tokkelos (ook Tokkelossie en ander spellings) is 'n bonatuurlike wese in Bantoe-volkskunde wat na bewering die gestalte van ’n mens het, maar baie klein is met ’n harige stert. Hy skuil glo in riviere waar hy verbygaande kinders in die water sleep.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Toering
Volgende onderwerp: Tollie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:53:41 MGT 2024