Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Toering
Toering [boodskap #124178] Ma, 14 Januarie 2019 20:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Toering (Maleis: "tudung") is 'n keƫlvormige strooihoed wat deur die Maleiers gedra is, veral deur koetsiers met feestelike geleenthede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Todd, Reginald Stephen Garfield
Volgende onderwerp: Tokkelos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:12:44 MGT 2024