Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Todd, Reginald Stephen Garfield
Todd, Reginald Stephen Garfield [boodskap #124177] Ma, 14 Januarie 2019 20:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Reginald Stephen Garfield Todd was 'n voormalige Premier van Suid-Rhodesië (nou Zimbabwe). Op 13 Julie 1908 in Invercargill, Nieu-Seeland gebore. Ontvang sy opleiding in teologie aan die Universiteit van Otago, die Universiteit van die Witwatersrand en in die Verenigde State. In 1934 vestig by hom in Rhodesië as superintendent van die Dadaya-sending. In 1946 word hy tot die Parlement verkies en was Eerste Minister van Suid-Rhodesië van 1953 tot 1958. Na sy aftrede word hy leier van die Central Africa Party.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tjor-Tjor, Rooi
Volgende onderwerp: Toering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:23:55 MGT 2024