Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tjor-Tjor, Rooi (Pagellus natalensis)
Tjor-Tjor, Rooi [boodskap #124176] Ma, 14 Januarie 2019 19:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Rooi Tjor-Tjor (Rooitjortjor; Pagellus natalensis) is 'n eetbare vis aangetref aan die kus van Mosselbaai tot Natal, Delagoabaai en Madagaskar. Omtrent 14 duim lank. Die Engelse naam is Red tjor-tjor. Sien Brasem.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tjor-Tjor
Volgende onderwerp: Todd, Reginald Stephen Garfield
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:49:46 MGT 2024