Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tjeriktik (Muscicapidae)
Tjeriktik [boodskap #124173] Ma, 14 Januarie 2019 19:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Tjeriktik (familie Muscicapidae) is ’n klein voëltjie van die vlieëvanger-familie. Word in die oop bosgebiede van Kaapland tot Transvaal, Namakwaland en Zoeloeland aangetref. Hulle sing baie mooi en sing ook note. Aktief en maklik sigbaar, het blougrys kleed, skerp gestreepte keel en het ’n stert met ’n wit spikkel aan die bokant en kastaiingbruin van onder.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tiptol
Volgende onderwerp: Tjiekerientjee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:28:43 MGT 2024